Man van die maand

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
100
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Mia se redakteur vra haar om die man van die maand-rubriek oor Luc Raath te skryf. Hier is haar kans om die pos as rubriekskrywer te verdien en niks mag verkeerd loop nie. Maar een kyk in Luc se groen oë en sy weet hier is moeilikheid.

ስለደራሲው

Karlien Badenhorst het in ’n mostertgeel huis in Barberton groot geword tussen die Makhonjwa-berge. Dit was in daardie huis waar haar droom as skrywer begin wortelskiet het. Sy leef haarself lekker by alle stories in en skryf daarom stories wat sy graag wil lees. Vir haar is die fiktiewe wêreld immers net ’n gedagte ver van die realiteit. Sy het haar studentejare – BA (Tale) – op Potchefstroom voltooi en is in 2016 met haar studenteliefde getroud wat haar ná agt jaar steeds elke dag laat lag. As jong getroudes woon hulle nou in Pretoria en hoop om eendag ’n hond of twee te kry. Man van die maand is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።