Jy het my hart

·
· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
60
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Die noodlot het Christine en Durandt ’n tweede kans gegun, maar sy moet weereens sy hart breek. Vir sy eie ontwil. Maar dié keer is dit moeiliker om van hom weg te gaan, want hy besit haar hart.

BONUSKORTVERHAAL!


Sonde van begeer – Louise Minnaar

Die pa van Marzanne se nuutste musiekleerling is die versinnebeelding van aantreklik. Maar sy mag nie eens kyk nie, want iewers is ’n pragtige Mevrou Aantreklik.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Ria Richards is ’n doodgewone, plat op die aarde tuisteskepper. Sy is al 37 jaar getroud met Jerry. Sy het twee dogters en drie seuns, en is ouma van agt pragtige kleinkinders vir wie sy almal ewe lief is. Soms leef sy haarself so in die storie wat sy skryf, dat haar familie haar skeef aankyk wanneer sy hardop voor die rekenaar sit en lag. Sy is gek na lees, hou van tuinmaak, doen graag naaldwerk of enige iets wat skeppend is. Alles behalwe kosmaak.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።