Is dit omdat sy โn geraamte in die kas het? Of is dit vir haar moeilik omdat haar seuns te veel in die geselskap van Herman se wilde dogter is? En Herman โ die ewige terapeut โ het altyd โn antwoord op enige vraag, enige aanval van Vivien. Nie haar soort man nie. Maar nรก daardie dag toe sy op die verkeerde plek op die verkeerde tyd was, sien sy โn ander kant van Herman. Tog, hoe kan โn man met so โn vlekkelose verlede haar ooit ag? Boonop ontdek sy Herman staan glad nie terug vir enige bloedwarm man nie, al is hy so ordentlik. Toe hulle vir haar vriendin Mariaan se troue Karoo toe moet gaan, is daardie Karoo-sterre so helder, jy kan hulle pluk. Dis tyd vir die waarheid om te seรซvier. En Vivien ontdek dat vergifnis en vervulling baie na aan mekaar lรช.