Geur van vergifnis

· Geur van-reeks Книга 2 · Penguin Random House South Africa
Π•-ΠΊΠ½ΠΈΠ³Π°
218
Π‘Ρ‚Ρ€Π°Π½ΠΈΡ†ΠΈ
Π‘ΠΎΠΎΠ΄Π²Π΅Ρ‚Π½Π°
ΠžΡ†Π΅Π½ΠΈΡ‚Π΅ ΠΈ Ρ€Π΅Ρ†Π΅Π½Π·ΠΈΠΈΡ‚Π΅ Π½Π΅ сС ΠΏΠΎΡ‚Π²Ρ€Π΄Π΅Π½ΠΈ Β Π”ΠΎΠ·Π½Π°Ρ˜Ρ‚Π΅ повСќС

Π—Π° Π΅-ΠΊΠ½ΠΈΠ³Π°Π²Π°

Mariaan is ’n mooi vrou wat nie liefde ken of vertrou nie. Sy het haar Groen Vingers-tuindienste, haar dieselbakkie, en darem die katte. Die enigste siel wat sy moet versorg, is Marius, ’n parapleeg nΓ‘ sy ongeluk. Nie dat Marius dit waardeer nie. Nee, diΓ© vername skrywer neem dit vanselfsprekend aan en is boonop gruwelik onbeskof. Tot sy op ’n dag haar voet neersit. Dis genoeg om Marius te laat nadink, en haar met ander oΓ« te begin agternakyk. Want hy is ’n man, al kan hy nie meer sy bene gebruik nie. Iewers in die Karoo, in ’n gewyde kerkie, word Mariaan en Marius baie stil. En daardie nag is die sterre baie helder. Toe hulle terugkeer Kaapstad toe, het iets in albei se harte gebeur. Maar ’n man in ’n rolstoel kan nie op sy knieΓ« gaan om die vraag te vra nie. Veral nie ’n man met ’n verlede nie. Dit neem tyd om te leer vergifnis en liefde is soos ’n suurlemoenblaartjie: Dit moet kneus voor jy met daardie wonderlike geur beloon word.

Π—Π° Π°Π²Ρ‚ΠΎΡ€ΠΎΡ‚

Dwarsdeur Alta Cloete se geseΓ«nde jare as bibliotekaresse, voltydse ma, Graad R-juffrou en skoolbibliotekaresse het die behoefte om te skryf in haar agterkop bly knaag. Om stories in jou kop te hΓͺ, is egter een ding – maar om hulle op papier te sit, is weer heeltemal ’n ander saak. Die tyd, die energie en die selfvertroue was net nooit daar nie. En die frustrasie het net aanhou opbou.

ΠžΡ†Π΅Π½Π΅Ρ‚Π΅ ја Π΅-ΠΊΠ½ΠΈΠ³Π°Π²Π°

ΠšΠ°ΠΆΠ΅Ρ‚Π΅ Π½ΠΈ ΡˆΡ‚ΠΎ мислитС.

Π˜Π½Ρ„ΠΎΡ€ΠΌΠ°Ρ†ΠΈΠΈ Π·Π° Ρ‡ΠΈΡ‚Π°ΡšΠ΅

ΠŸΠ°ΠΌΠ΅Ρ‚Π½ΠΈ Ρ‚Π΅Π»Π΅Ρ„ΠΎΠ½ΠΈ ΠΈ Ρ‚Π°Π±Π»Π΅Ρ‚ΠΈ
Π˜Π½ΡΡ‚Π°Π»ΠΈΡ€Π°Ρ˜Ρ‚Π΅ ја Π°ΠΏΠ»ΠΈΠΊΠ°Ρ†ΠΈΡ˜Π°Ρ‚Π° Google Play Books Π·Π° Android ΠΈ iPad/iPhone. Автоматски сС синхронизира со смСтката ΠΈ Π²ΠΈ ΠΎΠ²ΠΎΠ·ΠΌΠΎΠΆΡƒΠ²Π° Π΄Π° Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‚Π΅ онлајн ΠΈΠ»ΠΈ ΠΎΡ„Π»Π°Ρ˜Π½ ΠΊΠ°Π΄Π΅ ΠΈ Π΄Π° стС.
Π›Π°ΠΏΡ‚ΠΎΠΏΠΈ ΠΈ ΠΊΠΎΠΌΠΏΡ˜ΡƒΡ‚Π΅Ρ€ΠΈ
МоТС Π΄Π° ΡΠ»ΡƒΡˆΠ°Ρ‚Π΅ Π°ΡƒΠ΄ΠΈΠΎΠΊΠ½ΠΈΠ³ΠΈ ΠΊΡƒΠΏΠ΅Π½ΠΈ ΠΎΠ΄ Google Play со ΠΊΠΎΡ€ΠΈΡΡ‚Π΅ΡšΠ΅ Π½Π° Π²Π΅Π±-прСлистувачот Π½Π° ΠΊΠΎΠΌΠΏΡ˜ΡƒΡ‚Π΅Ρ€ΠΎΡ‚.
Π•-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡ΠΈ ΠΈ Π΄Ρ€ΡƒΠ³ΠΈ ΡƒΡ€Π΅Π΄ΠΈ
Π—Π° Π΄Π° Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‚Π΅ Π½Π° ΡƒΡ€Π΅Π΄ΠΈ со Π΅-мастило, ΠΊΠ°ΠΊΠΎ ΡˆΡ‚ΠΎ сС Π΅-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡ΠΈΡ‚Π΅ Kobo, ќС Ρ‚Ρ€Π΅Π±Π° Π΄Π° ΠΏΡ€Π΅Π·Π΅ΠΌΠ΅Ρ‚Π΅ Π΄Π°Ρ‚ΠΎΡ‚Π΅ΠΊΠ° ΠΈ Π΄Π° ја ΠΏΡ€Π΅Ρ„Ρ€Π»ΠΈΡ‚Π΅ Π½Π° ΡƒΡ€Π΅Π΄ΠΎΡ‚. Π‘Π»Π΅Π΄Π΅Ρ‚Π΅ Π³ΠΈ Π΄Π΅Ρ‚Π°Π»Π½ΠΈΡ‚Π΅ упатства Π²ΠΎ Π¦Π΅Π½Ρ‚Π°Ρ€ΠΎΡ‚ Π·Π° помош Π·Π° ΠΏΡ€Π΅Ρ„Ρ€Π»Π°ΡšΠ΅ Π½Π° Π΄Π°Ρ‚ΠΎΡ‚Π΅ΠΊΠΈΡ‚Π΅ Π½Π° ΠΏΠΎΠ΄Π΄Ρ€ΠΆΠ°Π½ΠΈ Π΅-Ρ‡ΠΈΡ‚Π°Ρ‡ΠΈ.