Eens op 'n Kersfees

· Babelcube Inc.
電子書籍
78
ページ
利用可能
評価とレビューは確認済みではありません 詳細

この電子書籍について

Welkom in die dorp van Kismetbaai waar towerkuns en lot 'n manier van die lewe is...
Holly Strange is deel van 'n groot familie. Haar voorouers het Kismetbaai meer as 200 jaar gelede gestig. Kismetbaai het baie sjarme en vir die Stranges, beteken dit hulle na hulle een ware liefde geleë word. Kersfees en elke vakansie, bring die dorp se towerkuns uit. Dit is Kersfees, so dus is enigiets moontlik, en wanneer sy letterlik Nicholas Bell buite die plaaslike koffiewinkel raakloop, word haar wêreld om gedompel. Holly het opgehou om te glo dat sy liefde sou vind, maar na daardie een noodlottige ontmoeting begin sy glo in die krag van die lot, en die moontlikheid om haar harts begeerte te vind.

著者について

USA TODAY Topverkoper skrywer, DAWN BROWER skryf beide geskiedkundig en kontemporere romanse. Daar is altyd verhale in haar kop; sy het net nooit gedink dat sy hulle kon lewendig maak nie. Daardie kreatiwiteit het uiteindelik 'n uitlaatklep gevind. Toe sy groot geword het was sy die enigste meisie uit ses kinders. Sy het twee seuns in produktiewe jong mans grootgemaak. Daar is nooit 'n dowwe omblik in haar lewe nie. Lees van boeke is haar gunsteling stokperdjie en sy hou van alle genres.

この電子書籍を評価する

ご感想をお聞かせください。

読書情報

スマートフォンとタブレット
AndroidiPad / iPhone 用の Google Play ブックス アプリをインストールしてください。このアプリがアカウントと自動的に同期するため、どこでもオンラインやオフラインで読むことができます。
ノートパソコンとデスクトップ パソコン
Google Play で購入したオーディブックは、パソコンのウェブブラウザで再生できます。
電子書籍リーダーなどのデバイス
Kobo 電子書籍リーダーなどの E Ink デバイスで読むには、ファイルをダウンロードしてデバイスに転送する必要があります。サポートされている電子書籍リーダーにファイルを転送する方法について詳しくは、ヘルプセンターをご覧ください。