Dawn Brower het 'n Baccalaureus Artium in Sielkunde, 'n Meestersgraad in die onderwys, en 'n Meestersgraad in Liberale Kunste met konsentrasies in Literatuur, Geskiedenis en Sosiologie. Sy were as plaasvervangeronderwyser en geniet die buigsaamheid wat dit haar bied om op haar ander pogings te konsentreer. Toe sy grootgeword het, was sy die enigste meisie uit ses kinders. Sy is 'n enkel ma van twee tienerseuns; daar is nooit 'n vaal oomblik in haar lewe nie. Boeke lees is haar gunsteling stokperdijie. Alhoewel sy van alle genres hou, fokus sy die meeste van haar skryfwerk op histories en eietydse romanse. Daar is altyd stories in haar kop; sy he net nooit gedink dat sy hulle kon laat lewe nie. Daardie kreatiwiteit het uiteindelik 'n uitlaatklep gekry.