Die Woudties bou 'n boomhuis

· Babelcube Inc.
4.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
1000
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
"Die Woudties" boeke is almal geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms na ons omstandighede moet kyk van 'n ander oogpunt om dinge meer duidelik te kan sien.
In hierdie boek leer die Woudties om hulle blyplek te waardeer. Dit is soms so maklik om te dink die lewe sal beter wees op ‘n ander plek , terwyl ons eintlik net ons perspektief moet verander...
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
"Die Woudties" is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as "The Junglies".
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

4.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Francois is in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer.
In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks.
Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The tickle tree”. Hy het ook ‘n self help boek getiteld “ Creating Personal Success” geskryf en hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek.
Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።