Francois is oorspronklik in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer.
In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks.
Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The tickle tree”. Hy het ook ‘n self help boek getiteld “ Creating Personal Success” geskryf en hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek.
Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.