Beter vir haar hart

·
· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
60
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Richard het jare gelede Melanie se hart gebreek. Maar selfs met ’n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. Nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.
BONUSKORTVERHAAL!


Slotsom van my lewe – Ria Richards

Petri en Lourens vind mekaar onweerstaanbaar, maar hulle werk saam op ’n gasteplaas. As iets skeefloop is daar geen wegkruipplek nie, maar sy is nie meer so seker sy wil wegkruip van hul aangetrokkenheid nie.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Louise Minnaar het Rekeningkunde geswot aan die Universiteit van Pretoria. Ná jare se studies, is daar weer tyd en energie vir haar groot liefde – om te skryf. Woorde en stories gee ’n goeie balans teenoor die syfers en somme. As sy nie werk of skryf nie, geniet sy dit om vakansie te hou, nuwe plekke te besoek, te kamp en die natuur te waardeer.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።