Vywervrou Trilogie 01: Lira: Vywervrou Trilogie 1

· Vywervrou Trilogie Book 1 · LAPA Publishers · Narrated by Vicky Davis
Audiobook
13 hr 58 min
Unabridged
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More
Want a 1 hr 28 min sample? Listen anytime, even offline. 
Add

About this audiobook

Lira kan feitlik enige gebreekte ding mooi of bruikbaar maak, maar met liefdesverhoudings vaar sy minder goed. Veral waar daar kinders betrokke is. Sy het geen benul hoe om ʼn ma te wees nie. Tog het sy geglo sy sal iets kan uitwerk wat waarde toevoeg tot Frank en Debbie se lewe. Dit is egter die een upcycling-projek waarin sy jammerlik misluk het. Sy beland op Vywerbaai waar sy ʼn winkeltjie vir haar upcycle-produkte wil oopmaak. Die finansiële risiko's wat sy neem is enorm en teenspoed bly nie uit nie, maar sy bly vasberade - upcycle gaan sy haar lewe upcycle. Lira wen die kosbare vriendskap van drie eiesoortige vroue en die respek van ʼn vierde, maar verloor haar hart aan die verkeerdste man denkbaar - een met ʼn sterwende vrou en ʼn kind wat Lira haat. Die legende van die vywervrou van Vywerbaai word die tema van Lira se winkel, maar hou ook ʼn waarskuwing in: Ter wille van sy kinders, sal ʼn man sy taaibosspies deur ʼn vywervrou se hart druk en haar visstert gaarmaak sodat hulle kan eet. Maar soos haar vriendin Corali sê: “Ons vywervroue laat ons nie fokken opvreet nie. Deur geen man, vrou of kind nie.”

About the author

Nadat sy haar MA-graad in Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde verwerf, skop Chanette Paul se skryfloopbaan af met romantiese fiksie. Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Chanette word geloof vir karakterisering, die manier waarop sy atmosfeer skep en die volgehoue spanningslyne in haar stories. ʼn Deurlopende tema van vroue wat opstaan teen veral emosionele geweld is eie aan haar oeuvre. Haar romans lewer sosiale kommentaar en ʼn droë sin vir humor kenmerk haar werk.

Rate this audiobook

Tell us what you think.

Listening information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can read books purchased on Google Play using your computer's web browser.