Vywervrou Trilogie 02: Mirre: Vywervrou Trilogie 2

· Vywervrou Trilogie Book 2 · LAPA Publishers · Narrated by Tinarie van Wyk Loots
Audiobook
13 hr 6 min
Unabridged
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More
Want a 1 hr 18 min sample? Listen anytime, even offline. 
Add

About this audiobook

Hoe kan Mirre haar man - ʼn befaamde huweliksberader - se loopbaan vernietig terwyl sy weet hy is die produk van ʼn disfunksionele gesin? As sy ’n klag van huishoudelike geweld lê sal André haar nooit vergewe nie. Vywervrou: Mirre is die tweede in Chanette Paul se trilogie. Die eerste titel is Vywervrou: Lira en die derde is Vywervrou: Corali. Vervaardig en opgeneem deur BiB.Africa. Voorgelees deur Therese Bam.

About the author

Nadat sy haar MA-graad in Afrikaanse en Nederlandse Letterkunde verwerf, skop Chanette Paul se skryfloopbaan af met romantiese fiksie. Met die Vywervrou-trilogie, keer Chanette weer terug na vroue se lewensuitdagings. Chanette word geloof vir karakterisering, die manier waarop sy atmosfeer skep en die volgehoue spanningslyne in haar stories. ʼn Deurlopende tema van vroue wat opstaan teen veral emosionele geweld is eie aan haar oeuvre. Haar romans lewer sosiale kommentaar en ʼn droë sin vir humor kenmerk haar werk.

Tinarie Van Wyk-Loots, gebore 17 Desember 1980, is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Company You Keep (2003), Jimmy in Pienk (2013), Zulu (2013), en Performances.

Rate this audiobook

Tell us what you think.

Listening information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can read books purchased on Google Play using your computer's web browser.