Die Kalifaat: ‘n Post-Apokaliptiese Spannings Verhaal: (Afrikaans Edition) (Afrikaanse uitgawe)

· Seraphim Press
5.0
1 review
Ebook
236
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Eisa McCarthy woon in Kalifaatstad onder die beheer van die radikale Islamitiese groep, die Ghuraba. Sewe jaar gelede het Generaal Mohammad bin-Rasulullah die Verenigde State in 'n meedoënlose verraad verslaan en hulle wêreldwye Kalifaat opgerig in die ruïnes van Washington, DC. Die hoogste heilige leier van Ghuraba, die Abu al-Ghuraba, beweer dat Eisa se vader hom beheer oor die VSA se kernarsenaal gegee het, 'n eis versterk deur die smeulende as van baie stede. Maar nadat haar Siries-gebore moeder van geloofsversaking beskuldig is, verneem sy dat haar pa nie die 'martelaar' is wat die Ghuraba beweer nie.

.

Besit die Ghuraba regtig die bekendstellingskodes vir die ICBM missiele? Of het haar pa hulle 'uitgesluit' omdat Kolonel Everhart, die rebel bevelvoerder, wil hê dat sy die wêreld moet vertel? As sy baklei, sal die Ghuraba haar kleinsus doodmaak, maar as sy dit nie doen nie, sal die Ghuraba uiteindelik in-hack en hulle almal bom. Al wat Eisa het, is 'n string Moslem gebedskrale en 'n pre-Islamitiese mite wat haar pa haar vertel het die aand toe hy verdwyn het.

.

Die lot van die wêreld, en die lewe van haar kleinsus, hang in die weegskaal soos Eisa werk deur die antieke mite, haar Moslem geloof, en wat regtig gebeur het die nag toe die Ghuraba beheer verkry het.

.

"Die parallelle wat die skrywer trek tussen die huidige landskap in Sirië en Irak en 'n toekomstige Verenigde State is ontstellend, omdat hulle die huidige gruweldade met onverstrokke akkuraatheid uitbeeld ..." —Dale Amidei, 'Jon's Trilogy'

.

"As [Eisa] sweer dat sy 'n weduwee van haar suster sal maak, kan jy haar angs en haar vasberadenheid om nie meer hulpeloos te wees nie aanvoel... Om die boek te lees het my bly gemaak dat dit net 'n roman was ... toe tref dit my ... honderde vroue leef elke dag deur sulke tye…"—Candy Laine, 'The Pune Diaries'

.

"Pragtig geskryf, denkprikkelend en skrikwekkend vir die huidige politieke klimaat van vandag. Hierdie boek gee lesers 'n ware voorsmakie van hoe die lewe sou wees as ISIS ooit aan bewind sou kom ... Beveel sterk aan ..." —Lesersverslag

.

"Hierdie verhaal is intens, uiters interessant en is 'n bladsy-draaier. Die werklikheid van sy diepte laat die leser taamlik geskud voel, en besef dat hierdie veldslae in sommige lande van vandag aan die gang is ..." – Lesersverslag

.

"Hierdie obsederende siening van 'n moontlike toekoms het my aandag van begin tot einde vasgevang ..." – Lesersverslag

.

Afrikaanse taal, Afrikaans edition, Afrikaans language

.

Sleutelwoorde: thriller, spanning, sielkundige, militêre, oorlog, politiese, aksie, vroue-avontuur, somber, post apokaliptiese, sniper, terrorisme, terrorism, muslim terrorism, moslemterrorisme, suspense, psychological, military, war, political, action, adventure, action and adventure, dystopian, post-apocalyptic, nuclear holocaust, muslim invasion, afrikaans, afrikaanse, afrikaanse taal, afrikaanse uitgawe

Ratings and reviews

5.0
1 review

About the author

Anna Erishkigal is ‘n prokureur wat fantasie fiksie skryf as ‘n alternatief om van die hof af huis toe te kom en haar kinders onder kruis verhoor te sit. Sy skryf onder ‘n skuilnaam sodat haar kollegas nie bevraagteken of haar wetlike pleitstukke ook fantasie fiksie is nie. Baie van die wet, soos dit uitdraai, -is- fantasie fiksie. Prokureurs verkies dit net om dit ‘ywerig om die kliënt te verteenwoordig’ te noem. Partykeer help dit om die donker gedeelte van die lewe te sien, dit maak soms baie interessante fiktiewe karakters, die tipe wat jy of wil opsluit, of huis toe wil hardloop om daaroor te skryf. In fiksie, kan jy soms die feite bietjie draai, sonder om te veel bekommerd te wees oor die waarheid. In wetlike pleitstukke, as jou kliënte vir jou jok, lyk jy soos ‘n idioot voor die regter. Ten minste, in fiksie, wanneer ‘n karakter lasting begin raak, kan jy hom altyd uit die boek verwyder ….

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.