’n Duisend keer ja

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
111
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

By die Nampo-oesdag loop Christabella haar vas in Le Roux, ’n blou-oog marmerman, wat haar verkeerd opvryf. Le Roux is haar swaer se vriend en hulle sien mekaar nou noodgedwonge gereeld – dan spat die vonke.

Christabella is in Kroonstad om ongerymdhede by ’n tak van haar werk te ondersoek.

Henk, met sy gladde mond, gooi sommer van dag een af flikkers by haar, maar dis Le Roux wat haar hart laat bokspring.

Toe daar wel ’n slang in die gras by haar werk is, vind sy tot haar ontsteltenis uit sy is kniediep daarby betrokke en haar “bedrog” het alles te make met Le Roux en sy ouma se plaas!

Le Roux maak geen geheim daarvan dat hy dink sy is skuldig nie. Christabella slaag daarin om die ware skuldiges te ontmasker, maar die vraag is: Sal sy Le Roux ooit weer kan vertrou? En hy vir haar?

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Felicia Snyman is in Springs gebore. Sy het ná skool haar LLB by die Universiteit van Pretoria verwerf. Felicia is tans ’n prokureur en voltydse dosent in regsgeleerdheid. Felicia spog ook as ’n gepubliseerde romanseskrywer. Van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as ’n egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir ’n gelukkige einde opgesluit lê. Sy woon tans in Centurion saam met haar man en kinders.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።