Onheil op Onrus
Iemand speel тАЩn grusame speletjie op Onrus. тАЩn Oudonderwyseres word in haar dansateljee vermoor en twee vroue word ontvoer en gemartel.
Kaptein Werner de Wege en adjudant Lisamore Talakase moet тАЩn legkaart bou om die raaisel op te los, maar die belangrikste stukke speel wegkruipertjie met hulle.
Sal die speurders die moordenaar betyds kan vastrek voor die volgende slagoffer val? En wat het тАЩn afgetrede onderwyseres, тАЩn bekende dokter, тАЩn sukkelende eiendomsagent en тАЩn boer gemeen?
Wegkruiper, Christelle Wessels se vierde spanningsroman, wys in watter nagmerrie тАЩn dorp ontaard wanneer die sondes van die verlede тАЩn gemeenskap inhaal.