Mieke is terug in die Laeveld ná drie jaar oorsee. Migal -haar oud-universiteitsvriend -het hulle vriendskap beëindig met ’n vinnig en hartstogtelike soen – maar ware liefde word nie so maklik verdoof nie.
Romantische fictie
Оцени и рецензии
5,0
1 рецензија
5
4
3
2
1
За авторот
Karlien Badenhorst het in ’n mostertgeel huis in Barberton groot geword tussen die Makhonjwa-berge. Dit was in daardie huis waar haar droom as skrywer begin wortelskiet het. Sy leef haarself lekker by alle stories in en skryf daarom stories wat sy graag wil lees. Vir haar is die fiktiewe wêreld immers net ’n gedagte ver van die realiteit. Sy het haar studentejare – BA (Tale) – op Potchefstroom voltooi en is in 2016 met haar studenteliefde getroud wat haar ná agt jaar steeds elke dag laat lag. As jong getroudes woon hulle nou in Pretoria en hoop om eendag ’n hond of twee te kry. Man van die maand is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.
Може да слушате аудиокниги купени од Google Play со користење на веб-прелистувачот на компјутерот.
Е-читачи и други уреди
За да читате на уреди со е-мастило, како што се е-читачите Kobo, ќе треба да преземете датотека и да ја префрлите на уредот. Следете ги деталните упатства во Центарот за помош за префрлање на датотеките на поддржани е-читачи.