Seisoen van vervulling

· Seisoen van-reeks መጽሐፍ 3 · Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
214
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Emily is in Noorweë waar twee lede van die uitgebreide familie – die clan – trou. Daarna gaan sy alleen deur Europa toer. Maar in die paar dae rondom die troue gebeur daar in die pragtige land van sneeu, stilte en lig iets wat haar en Ben se lewe onherroeplik verander. Terug in Suid-Afrika moet sy die gevolge daarvan dra. Tog, dit is wat sy wou hê, is dit nie? Ja, maar nie só nie. Eers het sy nie die moed om dit vir iemand te vertel nie, maar dit is nie die soort ding wat mens kan wegsteek nie. Soos die sorgelose Ben ook nie sy donker geheim kon wegsteek nie, al het dit niks met Emily of die clan te doen nie. Die clan is al deur baie rampspoed getref, wat hulle verwerk het en waarin hulle mekaar ondersteun het. Emily en Ben is net nie so seker hulle twee sal dit kan verwerk nie. Dit was immers hulle onbesonnenheid. En al twee is vrye geeste …

ስለደራሲው

Dwarsdeur Alta Cloete se geseënde jare as bibliotekaresse, voltydse ma, Graad R-juffrou en skoolbibliotekaresse het die behoefte om te skryf in haar agterkop bly knaag. Om stories in jou kop te hê, is egter een ding – maar om hulle op papier te sit, is weer heeltemal ’n ander saak. Die tyd, die energie en die selfvertroue was net nooit daar nie. En die frustrasie het net aanhou opbou.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።