Paradiso

· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
208
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Liefde op ’n eiland ... Wat kan verkeerd gaan? Anneke Jordaan word Paradiso toe gestuur om ’n hotel te koop. Om op ’n kelner in die hotel verlief te raak was nie deel van haar opdrag nie. Maar Nick, die aantreklike Griek, help haar telkens uit die moeilikheid; hy is ’n heerlike maat, en hy soen verskriklik lekker.
Herman Jordaan het egter reeds ’n ander man vir sy dogter uitgesoek en hy doen sy bes om die verhouding te verongeluk. Daarin word hy bygestaan deur Ferdinand, die skoonseun van sy keuse. Hulle krap Anneke se liefdeslewe heeltemal deurmekaar, en die man wat sy liefgekry het verander skielik in ’n koue, afsydige vreemdeling.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Elize Davies is in Potchefstroom gebore, het in Durban en Brakpan grootgeword en is terug Potchefstroom toe om te leer om ’n tale-juffrou te word. In Vanderbijlpark, waar sy vir baie jare skoolgehou het, het sy haar Engelsman ontmoet. Hulle is na ’n blitsromanse getroud en ná al die jare maak hy nog vir haar die motordeur oop, vryf haar voete wanneer hulle moeg is en dra koffie aan wanneer sy haar stories skryf. Vier kinders, baie vreugde, hartseer, liefde en lewenslesse later, woon sy en haar gesin tans in Engeland en verlang steeds na Suid-Afrika.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።