Chanette Paul pendel tussen twee tuistes: haar oewerhuisie in die Overbergse dorpie, Stanford, waar die man in haar lewe โn rivierboot bedryf, en haar skryfplek naby die suidelikste punt van Afrika. Chanette is โn katliefhebber en smoorverlief op haar dowe kat, Thomas. Sy is โn leesvraat, โn onbehendige tuinier en โn hopelose kok. Sy is lief vir swem en snorkel, en hoop sy sien eendag โn meermin.