Kiara, ân suksesvolle skrywer van liefdesromans, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onbetroubaar, haar persiese kat, Skat, stel haar gedurig in die verleentheid, en sy kry nie ân held vir haar vurige heldin geskryf nie. Tot sy hom ontmoet âĻ