USA TODAY Topverkoper skrywer, DAWN BROWER skryf beide geskiedkundig en kontemporere romanse. Daar is altyd verhale in haar kop; sy het net nooit gedink dat sy hulle kon lewendig maak nie. Daardie kreatiwiteit het uiteindelik 'n uitlaat klep gevind. Toe sy groot geword het was sy die enigste meisie uit ses kinders. Sy het twee seuns in produktiewe jong mans grootgemaak. Daar is nooit 'n dowwe omblik in haar lewe nie. Lees van boeke is haar gunsteling stokperdjie en sy hou van alle genres.