My hart se keuse

· Penguin Random House South Africa
电子书
118
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

Na haar eksman se verraad glo Saskia nie haar hart kan weer herstel nie ... Totdat sy die sproetgesigseuntjie in haar speelgroep se aantreklike pa, Quintin, ontmoet. Hy maak teenstrydige emosies in haar wakker: een oomblik laat hy haar hart bokspring, die volgende wil sy hom vermoor.

作者简介

Ria Richards is ’n doodgewone, plat op die aarde tuisteskepper. Sy is al 37 jaar getroud met Jerry. Sy het twee dogters en drie seuns, en is ouma van agt pragtige kleinkinders vir wie sy almal ewe lief is. Soms leef sy haarself so in die storie wat sy skryf, dat haar familie haar skeef aankyk wanneer sy hardop voor die rekenaar sit en lag. Sy is gek na lees, hou van tuinmaak, doen graag naaldwerk of enige iets wat skeppend is. Alles behalwe kosmaak.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。