โn Grieselige gesig begroet speuradjudant Storm van der Merwe en haar hond op Grootbaai se strand: die lyk van โn jong joernalis โ sonder haar arm.
Vir diรฉ kusdorpie se inwoners is dit slegte nuus; lyke wat rondlรช kan die haaiduikbedryf waarvoor Grootbaai beroemd is, erge skade berokken.
Storm se hande jeuk om die saak te ondersoek, maar sy is vir eers ingeperk tot saai kantoorwerk. Boonop het sy nie โn ryding nie nadat โn inwoner โ โn aantreklike een daarby โ met sy insleepwa in haar Volla vasgejaag het.
Intussen sukkel Storm se onmoontlike oudkollega, Andreas Moerdyk, om te fokus terwyl hy ondersoek instel na die dood van โn bekende Springbokstut wie se motor op die N1 deur โn soortgelyke trok getref is.
Het Storm se ongeluk iets met die rugbyspeler se noodlottige botsing te doen? En hoe steek die joernalis se dood en die stories oor perlemoenstropery op Grootbaai in mekaar?
Terwyl Storm antwoorde op diรฉ tergende vrae soek, raak dinge vir haar gevaarliker as โn haaihokduik โ sonder die hok.