Kiki in 'n bottel

· Babelcube Inc.
电子书
49
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

“Die Woudties” is ‘n reeks kinder boeke wat elk unieke verhale vertel van vyf diere in die woud.
In hierdie verhaal sit Kiki die apie vas in ‘n bottel. Sy vriende is almal bang vir hom en weier om hom te help. Hoe gaan Kiki die bottel afkry
Hierdie storie in “Die Woudties” reeks word jong lesers bekend gestel aan herwinning asook die nadelige effek wat rommel op wilde diere kan hê. Dit leer ons om ander wesens in ag te neem en om ons deel te doen om ons wêreld te bewaar.
Indien jy meer wil leer oor “Die Woudties” en Frnacois besoek gerus sy webwerf by http://www.francoiskeyser.net of besoek “Die Woudties” FaceBook blad by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

作者简介

Francois was gebore in Zimbabwe en het groot geword in Suid Afrika na sy fmilie in 1980 geimmigreer het. Hy het altyd ‘n passie gehad vir die lees en skryf van boeke maar het eers in 2010 begin skryf nadat hy sy koperatiewe loopbaan van meer as 20 jaar verlaat het. Francois het tot op hede al 11 boeke in “Die Woudties” reeks gekskryf Na afhandeling van “Die Woudties” reeks het Francois nog ‘n kinder boek getitel “Die kielie boom” uitgebring wat later die jaar gepubliseer sal word nadat dit klaar geïllustreer is. Additionele boeke deur Francois geskryf sluit in ‘n self-help boek getitel "Creating Personal Success - Take Charge to reach for Your Stars". Die boek is geinspireer deur Francois se persoonlike ontwikkeling en lewens ervaringe. Huidiglik werk hy aan sy eerste fantasie roman. Hy woon op die oomblik in Suid Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。