reportРейтингілер мен пікірлер тексерілмеген. Толығырақ
Осы электрондық кітап туралы ақпарат
Kan sy hom liefhê as sy hom eendag dalk kan vergeet? Sashen en Olivia deel tydelik ’n meenthuis maar sy bly vir hom ’n raaisel. Hy moet homself elke dag herinner om nie vir haar te staar nie maar dis nie net haar skoonheid wat hom gevange hou nie maar haar kwesbaarheid.
Sy dra egter swaar aan bagasie van die verlede onder andere Alzheimer’s wat haar ma geplaag het en wil nie vir Sashen ’n kans gee nie. Wie sê hy sal nie ook net weggaan as sy hom nodig het soos haar stiefpa met haar ma gemaak het nie? Hoe kan sy enige man ooit vertrou? Olivia moet besluit of sy dit wil waag: onvoorwaardelike liefde nóú of ’n leeftyd van vrees vir die onbekende?
Romantische fictie
Авторы туралы
Felicia Snyman is in Springs gebore. Sy het ná skool haar LLB by die Universiteit van Pretoria verwerf. Felicia is tans ’n prokureur en voltydse dosent in regsgeleerdheid. Felicia spog ook as ’n gepubliseerde romanseskrywer. Van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk as ’n egskeidingsprokureur en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir ’n gelukkige einde opgesluit lê. Sy woon tans in Centurion saam met haar man en kinders.
Google Play дүкенінде сатып алған аудиокітаптарды компьютердің браузерінде тыңдауыңызға болады.
eReader және басқа құрылғылар
Kobo eReader сияқты E-ink технологиясымен жұмыс істейтін құрылғылардан оқу үшін файлды жүктеп, оны құрылғыға жіберу керек. Қолдау көрсетілетін eReader құрылғысына файл жіберу үшін Анықтама орталығының нұсқауларын орындаңыз.