Hartsman & In ouma Naomi se strik

·
· Penguin Random House South Africa
5.0
1 ግምገማ
ኢ-መጽሐፍ
60
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Ná ’n liefdesteleurstelling doen die internasionale model, Sasha Winckler, haar voor as ’n bibliotekaresse en vlug na haar broer se plaas in die Drakensberg. Hier ontmoet sy die aantreklike buurman wat ná sy egskeiding ’n afkeer aan beeldskone modelle het. Hy weet egter nie wie Sasha werklik is nie.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

5.0
1 ግምገማ

ስለደራሲው

Sonja Brown woon haar hele lewe op ’n plot in Bredell. Sy is die ma van twee pragtige dogters, Sjahdé en Vasti, ’n seun Cameron, en ’n ouma van Caleb. Sy skryf al haar lewe lank, maar het in 2017 besluit om haar droom met erns na te jaag. Behalwe vir skryf is sy betrokke by die versorging van mishandelde diere. Self kyk hulle na 17 honde waarvoor hulle nie ’n tuiste kon vind nie. Hulle is nou deel van die familie.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።