Oorwinning: Ann se Oorlog

· Babelcube Inc.
Ebook
74
Pages
Eligible
Ratings and reviews aren’t verified  Learn More

About this ebook

Die oorlog is verby en Ann se gemeenskap is besig met voorbereidings vir die VE Dag vierings. Maar, nie almal is in die bui om fees te vier nie. Ann se man, Emrys, het uit Frankryk teruggekeer, ‘n skaduwee van die man wat hy eens was. Wat het in Frankryk gebeur? Wat het so swaar op Emrys se gemoed geweeg?
Intussentyd, het Doris Michael vir Ann gehuur om haar broer Glyn op te spoor, ‘n man wat sy vir twee jaar glad nie gesien het nie. Wat het met Glyn gebeur? En watse sleutelrol het hy gespeel wat die uitkoms van die oorlog sou bepaal?
Terwyl Ann na antwoorde soek, besef sy dat al was die oorlog verby, die ware geveg het maar slegs begin. Die geveg om die vrede te wen.

About the author

Hannah Howe is die skrywer van die Sam Smith Misterie Reeks, ‘n reeks wat nommer #1 op Amazon se privaat speurders lys gehaal het op ses verskillende geleenthede. Hannah skryf ook die Ann se Oorlog Misterie Reeks, ‘n top vyf geskiedkundige reeks in Amerika, Australië, Engeland en Kanada. Hannah se boeke is ook beskikbaar in druk, as E-Boeke en audioboeke vanaf alle groot handelaars, insluitend Amazon, Audible, Barnes en Noble, iBoeke, Kobo en Smashwords. Hannah bly in Glamorgan, Wallis saam met haar familie. Haar belangstellings sluit in lees, musiek,Genealogiese navorsing en swart-en-wit films.

Rate this ebook

Tell us what you think.

Reading information

Smartphones and tablets
Install the Google Play Books app for Android and iPad/iPhone. It syncs automatically with your account and allows you to read online or offline wherever you are.
Laptops and computers
You can listen to audiobooks purchased on Google Play using your computer's web browser.
eReaders and other devices
To read on e-ink devices like Kobo eReaders, you'll need to download a file and transfer it to your device. Follow the detailed Help Center instructions to transfer the files to supported eReaders.