Halsoorkop

· Penguin Random House South Africa
eBook
208
หน้า
มีสิทธิ์
คะแนนและรีวิวไม่ได้รับการตรวจสอบยืนยัน  ดูข้อมูลเพิ่มเติม

เกี่ยวกับ eBook เล่มนี้

’n Donderstorm jaag Beth by ’n boekwinkel in. Klim hierdie droomman met sy nogal stowwerige stewels toe nou oor haar waar sy sit en lees. En dis nie die laaste keer wat hulle mekaar sien nie. Daarna is dit ’n kwessie van halsoorkop. Maar sal ’n man regtig in haar as vrou belangstel? Vandag is sy nou wel ’n bekende forensiese rekenmeester en sy is mooi, maar op universiteit was sy, wel, oorgewig. Die gespot daaroor het nie in haar klere gaan sit nie. As hierdie man ook net met ’n weddenskap besig is, wat dan? Bowendien is daar ’n ander nagmerrie op die horison: Beth moet sy onderneming vir korrupsie ondersoek …

เกี่ยวกับผู้แต่ง

Skryf was nog altyd ’n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. ’n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen ’n Woordveertjie. Madelie is nou ’n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.

ให้คะแนน eBook นี้

แสดงความเห็นของคุณให้เรารับรู้

ข้อมูลในการอ่าน

สมาร์ทโฟนและแท็บเล็ต
ติดตั้งแอป Google Play Books สำหรับ Android และ iPad/iPhone แอปจะซิงค์โดยอัตโนมัติกับบัญชีของคุณ และช่วยให้คุณอ่านแบบออนไลน์หรือออฟไลน์ได้ทุกที่
แล็ปท็อปและคอมพิวเตอร์
คุณฟังหนังสือเสียงที่ซื้อจาก Google Play โดยใช้เว็บเบราว์เซอร์ในคอมพิวเตอร์ได้
eReader และอุปกรณ์อื่นๆ
หากต้องการอ่านบนอุปกรณ์ e-ink เช่น Kobo eReader คุณจะต้องดาวน์โหลดและโอนไฟล์ไปยังอุปกรณ์ของคุณ โปรดทำตามวิธีการอย่างละเอียดในศูนย์ช่วยเหลือเพื่อโอนไฟล์ไปยัง eReader ที่รองรับ