Haar Italiaanse prins

· Penguin Random House South Africa
ኢ-መጽሐፍ
192
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

As jy wag vir ’n ridder op ’n wit perd gaan jy lank wag, want hulle bestaan nie. Dis Ma Amelia se motto. Na ’n onvergeetlike nag in Vittorio Mancini se arms, word Claudette alleen wakker. Ontnugter moet sy erken haar ma is reg: Geen man is te vertrou nie. Van haar pa wat voor haar geboorte reeds die hasepad gekies het, haar eksverloofde wat haar gelos het, tot en met Vittorio se verraad. Voortaan sal sy ’n man niks anders as vriendskap bied nie. Sy leer egter gou, die hart laat hom nie voorskryf nie. Sal sy die aantreklike Vittorio kan weerstaan?

ስለደራሲው

Beatrix Smith woon in Akasia in die Noorde van Pretoria. Haar liefde vir lees het op elfjarige ouderdom begin, toe sy Die Arabiese Nagte van haar peetpa ontvang het. Op hoërskool het sy haar ma en susters se biblioteekkaartjies gebruik om tot veertien boeke op ‘n slag uit te neem. Sy is gelukkig getroud met Raymond en het drie kinders, Raymie, Chantelle en Jesse en ses kleinkinders. Met die kleinkinders in Nieu-Seeland en Oudtshoorn hou sy haar besig met skryf, ʼn droom wat sy nog altyd wou uitleef.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።