God van Abraham, Isak en Jakob

· Babelcube Inc.
E‑kniha
40
Stránky
Vhodná
Hodnocení a recenze nejsou ověřeny  Další informace

Podrobnosti o e‑knize

God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!

O autorovi

Gabriel Agbois ʼn evangelis, joernalis en geordende predikant byAssemblies of Godin Nigerië. Hy skryf weeklikse rubrieke in die The Guardiankoerant in Nigerië (Sondag), eagleonline.com, ezinearticles.com en verskeie ander nasionale en internasionale tydskrifte. Hy skryf boeke, voer kruistogte, seminare, gebedskonferensies, ensovoorts uit. Hy is ook die skrywer van die volgende boeke: Die Krag van Middernag Gebed, Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid, God van Abraham, Isak en Jakob, Power of Sacrifice, No Cross No Crown, ensovoorts. Hy is ook ʼn lid van die International Pentecostal Press Association (IPPA) en ander betroubare organisasies. Gabriel is ook die stigter van dieDouble Honour bediening. Dit poog om die evangelie na die hele wêreld te neem, te sorg vir die weeskinders, armes en weduwees in Afrika. Ondersteun asseblief hierdie projekte.

Ohodnotit e‑knihu

Sdělte nám, co si myslíte.

Informace o čtení

Telefony a tablety
Nainstalujte si aplikaci Knihy Google Play pro AndroidiPad/iPhone. Aplikace se automaticky synchronizuje s vaším účtem a umožní vám číst v režimu online nebo offline, ať jste kdekoliv.
Notebooky a počítače
Audioknihy zakoupené na Google Play můžete poslouchat pomocí webového prohlížeče v počítači.
Čtečky a další zařízení
Pokud chcete číst knihy ve čtečkách elektronických knih, jako např. Kobo, je třeba soubor stáhnout a přenést do zařízení. Při přenášení souborů do podporovaných čteček elektronických knih postupujte podle podrobných pokynů v centru nápovědy.