Ek bly by jou

· Babelcube Inc.
4.2
4条评价
电子书
75
符合条件
评分和评价未经验证  了解详情

关于此电子书

Pappa en mamma het lank daaroor getwyfel oor of ons op vakansie moet gaan. En nog langer getwyfel oor of ons wel na dieselfde kamppeer terrein moet gaan. Al die herinneringe... Maar nou die vreeslike dag amper ‘n jaar terug, wil weer ons lewens kom omhels. Dit tel op waar ons dit die afgelope herfs agtergelaat het. Ek probeer om die lekker dinge in die gees te sien, maar dan begin die kol op my maag weer rond speel. Al die dinge wat ek en my sussie gedoen het. En al die dinge wat on snog moes doen, maar nou nooit sal doen nie.

评分和评价

4.2
4条评价

作者简介

In die daaglikse lewe is ek ‘n kopieskrywer. Eers in die diens van verskillende advertensie besighede, en ‘n jaar of ses van vryskud werk. Dus was ek altyd besig met tekste en idees. Tog bly die gedagte van ‘n ‘regte boek’ aanloklik. Geen boek in opdrag, maar iets wat ek heeltemal self sou kon opmaak. Toe ek in die jaar van 2009 een maand in Napels deurbring, kom die idee van ‘n boek na vore. Dit sou nog ‘n jaar duur voordat ek kennis kon maak met ‘n groep-finansiering konsep. As ek interessant genoeg was om gewerf te word, sou my debuutriller ‘Bloedgeld’ uitgegee kon word. In Junie 2012 was dit in Napolitaanse lees ‘n warm maffiariller in die boekwinkels. Daarna het ek die styl beetgepak. Wat volgende gekom het was ‘n nuwe verhaal wat vanself nader aan die huis afspeel. ‘ Gesweerde vriende’ is vanaf April 2014 in die boekwinkels. Intussen werk ek aan my derde (en vierde) rillermanuskrip. Natuurlik doen e kook my gewone werk as kopieskrywer vir ‘n verskeideheid kliënte. Ek het drie dogters, ‘n vrou en ‘n groot voorliefde vir Italië

为此电子书评分

欢迎向我们提供反馈意见。

如何阅读

智能手机和平板电脑
只要安装 AndroidiPad/iPhone 版的 Google Play 图书应用,不仅应用内容会自动与您的账号同步,还能让您随时随地在线或离线阅览图书。
笔记本电脑和台式机
您可以使用计算机的网络浏览器聆听您在 Google Play 购买的有声读物。
电子阅读器和其他设备
如果要在 Kobo 电子阅读器等电子墨水屏设备上阅读,您需要下载一个文件,并将其传输到相应设备上。若要将文件传输到受支持的电子阅读器上,请按帮助中心内的详细说明操作。