Ek, Jy en Rome

· Penguin Random House South Africa
5,0
1 resensie
E-boek
208
Bladsye
Geskik
Graderings en resensies word nie geverifieer nie. Kom meer te wete

Meer oor hierdie e-boek

Italië is hul Kupido! Isabel Villani staan op die punt om haar professoraat in rotskunsstudies te verwerf. Sy neem ʼn welverdiende breuk in Italië. Saam met haar vriendin gaan sy op ʼn kort toer deur Italië voor sy alleen agterbly om ʼn kort kursus in rotskuns by ’n universiteit in Rome aan te bied. Op die toer ontmoet sy vir Marco wat met sy diep stem en uitsonderlike oë haar verlei en dreig om haar fokus van haar werk en haarfyn beplande toekoms te steel. Ek, jy en Rome is deel van LAPA Uitgewers se liefdesverhaalreeks, Romanza. Dit kan vergelyk word met Harlequin en Mills & Boon se boeke.

Graderings en resensies

5,0
1 resensie

Meer oor die skrywer

Analize Theron is ’n veearts en woon in Randburg. Wanneer sy nie honde en katte gesond maak nie, raak sy weg in haar eie en ander se stories. Haar droom is om eendag stories te kan skryf waarin ander hulself kan verloor.

Gradeer hierdie e-boek

Sê vir ons wat jy dink.

Lees inligting

Slimfone en tablette
Installeer die Google Play Boeke-app vir Android en iPad/iPhone. Dit sinkroniseer outomaties met jou rekening en maak dit vir jou moontlik om aanlyn of vanlyn te lees waar jy ook al is.
Skootrekenaars en rekenaars
Jy kan jou rekenaar se webblaaier gebruik om na oudioboeke wat jy op Google Play gekoop het, te luister.
E-lesers en ander toestelle
Om op e-inktoestelle soos Kobo-e-lesers te lees, moet jy ’n lêer aflaai en dit na jou toestel toe oordra. Volg die gedetailleerde hulpsentrumaanwysings om die lêers na ondersteunde e-lesers toe oor te dra.