Reeds as ân dogtertjie in Kenia leer Hannli die pyn van verlies ken. NÃĄ die MauMau-aanvalle, moet sy en haar gesin hul plaas verlaat en Suid-Afrika toe verhuis.
As student beleef sy ân erge trauma waarvan net haar ouma Hannie, by wie sy haar sesde sintuig geÃĢrf het, weet.
Toe kom Buks Vermaak, en nÃĄ jare se gesukkel, ân dogtertjie, Nell. Maar ân droomhuwelik met Buks was haar nie beskore nie. Toe hy sterf, verkoop sy die huis in Pretoria en gaan woon in hulle strandhuis in Salt Rock.
Sal haar ouma se belofte van ân gelukkige lewe vir haar hier op Salt Rock waar word â of lÃĒ haar geluk verder noord in die Afrika-landskap van haar kindertyd?