Die Woudties spook in 'n kasteel

· Babelcube Inc.
ኢ-መጽሐፍ
38
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Welkom in die wereld van “Die Woudties”.
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
“Die Woudties” is oorspronklik in Engels geskryf en staan in Engels bekend as “The Junglies”.
In hierdie boek, vind die Woudties ‘n kasteel en besluit om dit verder te verken. Hulle is te ongeduldig en opgewonde om te wag vir die aankoms van Woudie Woudman en besluit om die kasteel op hul eie te verken....... Is dit die regte besluit of moes hulle meer geduldig gewees het?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

ስለደራሲው

Francois is in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer. In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks. Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The Tickle Tree”. Hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek. Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።