Die Woudties en die laaste piesang

· Babelcube Inc.
eBook
46
페이지
적용 가능
검증되지 않은 평점과 리뷰입니다.  자세히 알아보기

eBook 정보

Welkom in die wereld van “Die Woudties”!
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van vyf dieremaats. Die reeks is eers in engels gepubliseer en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Die piesangs op aarde is klaar. Die Woudties het die laaste piesang vernietig. Daar is net een hoop om weer piesangs op aarde te kry. Iemand moet ‘n piesang boom op die maan gaan haal. Kiki en Hoppie stem in om die piesang boom te gaan haal. Wanneer hulle op die maan land ontmoet hulle ruimtevaardigers van ‘n ander planeet wat aarde soek. Hulle wil die aarde oorneem vir water en kos.
Sal Kiki en Hoppie die ruimtevaardigers en hulle plan kan stop?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “Die Woudties” te skryf.
“Die Woudties” is oorspronklik in Engels gepubliseer en staan in Engels bekend as “The Junglies”.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.thejunglies.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

저자 정보

Francois is in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer. In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks. Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The Tickle Tree”. Hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek. Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

이 eBook 평가

의견을 알려주세요.

읽기 정보

스마트폰 및 태블릿
AndroidiPad/iPhoneGoogle Play 북 앱을 설치하세요. 계정과 자동으로 동기화되어 어디서나 온라인 또는 오프라인으로 책을 읽을 수 있습니다.
노트북 및 컴퓨터
컴퓨터의 웹브라우저를 사용하여 Google Play에서 구매한 오디오북을 들을 수 있습니다.
eReader 및 기타 기기
Kobo eReader 등의 eBook 리더기에서 읽으려면 파일을 다운로드하여 기기로 전송해야 합니다. 지원되는 eBook 리더기로 파일을 전송하려면 고객센터에서 자세한 안내를 따르세요.