Biografie:
Francois is gebore in Zimbabwe en het in 1980 na Suid Afrika geรซmigreer waar hy grootgeword het.
Francois het in 2010 sy korporatiewe loopbaan agtergelaat om sy lewenslange passie as skrywer te vervul. Die resultaat was โDie Woudtiesโ reeks.
Francois het sedertdien nog โn kinderboek geskryf, โThe Tickle Treeโ en het ook sy eerste fiksie verhaal, "Life within the Pages geskryf.
Francois woon huidiglik in Suid Afrika saam met sy vrou en twee dogters.