Die Woudties en die Singkompetisie

· Babelcube Inc.
4.5
11 ግምገማዎች
ኢ-መጽሐፍ
1000
ገጾች
ብቁ
የተሰጡት ደረጃዎች እና ግምገማዎች የተረጋገጡ አይደሉም  የበለጠ ለመረዳት

ስለዚህ ኢ-መጽሐፍ

Agterblad:
Welkom by die wêreld van “Die Woudties”.
“Die Woudties” is ‘n kinderboek reeks waarvan elkeen ‘n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.
Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk.
In hierdie boek wil die maatjies vir ‘n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?
Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om “Die Woudties” boek reeks te skryf.
“Die Woudties” is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as “The Junglies” in engels.
Om meer omtrent “The Junglies” en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek “The Junglies” se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

ደረጃዎች እና ግምገማዎች

4.5
11 ግምገማዎች

ስለደራሲው

Biografie:
Francois is gebore in Zimbabwe en het in 1980 na Suid Afrika geëmigreer waar hy grootgeword het.
Francois het in 2010 sy korporatiewe loopbaan agtergelaat om sy lewenslange passie as skrywer te vervul. Die resultaat was “Die Woudties” reeks.
Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek geskryf, “The Tickle Tree” en het ook sy eerste fiksie verhaal, "Life within the Pages geskryf.
Francois woon huidiglik in Suid Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

ለዚህ ኢ-መጽሐፍ ደረጃ ይስጡ

ምን እንደሚያስቡ ይንገሩን።

የንባብ መረጃ

ዘመናዊ ስልኮች እና ጡባዊዎች
የGoogle Play መጽሐፍት መተግበሪያውንAndroid እና iPad/iPhone ያውርዱ። ከእርስዎ መለያ ጋር በራስሰር ይመሳሰላል እና ባሉበት የትም ቦታ በመስመር ላይ እና ከመስመር ውጭ እንዲያነቡ ያስችልዎታል።
ላፕቶፖች እና ኮምፒውተሮች
የኮምፒውተርዎን ድር አሳሽ ተጠቅመው በGoogle Play ላይ የተገዙ ኦዲዮ መጽሐፍትን ማዳመጥ ይችላሉ።
ኢሪደሮች እና ሌሎች መሳሪያዎች
እንደ Kobo ኢ-አንባቢዎች ባሉ ኢ-ቀለም መሣሪያዎች ላይ ለማንበብ ፋይል አውርደው ወደ መሣሪያዎ ማስተላለፍ ይኖርብዎታል። ፋይሎቹን ወደሚደገፉ ኢ-አንባቢዎች ለማስተላለፍ ዝርዝር የእገዛ ማዕከል መመሪያዎቹን ይከተሉ።