Die Vierde Nasaat

· Babelcube Inc.
4.0
1 則評論
電子書
131
頁數
符合資格
評分和評論未經驗證 瞭解詳情

關於這本電子書

Toe Michelle 'n oproep uit Richmond ontvang van 'n historikus af, beskou sy dit as die ideale geleentheid vir 'n broodnodige avontuur. Al wat sy moes doen, is om 'n eeuoue sleutel te soek.
Drie ander mense - 'n kitaarspeler, 'n ingenieur, en 'n afgetredene - ontvang soortgelyke oproepe. Elkeen se familie besit 'n sleutel vir 'n kluis met vier slotte wat in 'n hofgebou ontdek is, alhoewel hulle verbintenis met mekaar net so 'n raaisel is as die kluis. Hulle voorsate sou nie met mekaar interaksie gehad het nie, het geen rede gehad om die kluis te begrawe nie, en moes ook nie agterna verdwyn het nie.
Met hulle sleutels kom Michelle en die ander nasate in die hofgebou se kelder bymekaar en sluit die kluis oop om die waarheid oor hulle voorsate uit te vind - 'n waarheid vreemder, gevaarliker, en potensieel meer radikaal as wat hulle hulle ooit kon voorstel. Nou moet hulle dit uit die verkeerde hande hou.

評分和評論

4.0
1 則評論

關於作者

Allison Maruska het haar skryfavontuur in 2012 begin as 'n humoristiese joernaalskrywer op die Internet. Sy skryf haar eerste roman, Project Renovatio, 'n spanningsverhaal vir jong volwassenes, in 2013. Terwyl dit in die proses van tradisionele publikasie was, het sy met ander projekte voortgegaan, insluitende The Fourth Descendant en haar joernaalinskrywings. Allison is 'n geregistreerde bemiddelaar by 'n laerskool in haar omgewing. Sy is 'n eggenote, ma, koffie- en wynkenner, en uil-entoesias.

為這本電子書評分

請分享你的寶貴意見。

閱讀資訊

智能手機和平板電腦
請安裝 Android 版iPad/iPhone 版「Google Play 圖書」應用程式。這個應用程式會自動與你的帳戶保持同步,讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
手提電腦和電腦
你可以使用電腦的網絡瀏覽器聆聽在 Google Play 上購買的有聲書。
電子書閱讀器及其他裝置
如要在 Kobo 等電子墨水裝置上閱覽書籍,你需要下載檔案並傳輸到你的裝置。請按照說明中心的詳細指示,將檔案傳輸到支援的電子書閱讀器。