Claudio Ruggeri, 27, bly in die provinsie van Rome. Hy werk gedurende die dag en is 'n skrywer gedurende die nag. Hy het drie jaar gelede teruggekeer na Italië nadat hy aantal kere in Engeland en die Verenigde State van Amerika gebly het. http://claudioruggeri.blogspot.it http://www.facebook.com/Ruggeri.Commissioner.Page http://www.twitter.com/RuggeriC83