Die Besoeker

· Babelcube Inc.
Liburu elektronikoa
45
orri
Egokia
Balorazioak eta iritziak ez daude egiaztatuta  Lortu informazio gehiago

Liburu elektroniko honi buruz

Agterblad :
Welkom in die wereld van “Die Woudties”
“Die Woudties” is ‘n reeks kinderboeke wat vertel van die unieke avonture van 5 dieremaats.
In hierdie boek maak 'n vreemde besoeker sy verskyning in die woud en wildit lyk of hy vir Abbit die hasie opgevreet het. Raff sien die besoeker eerste en moet sy vriende gaan waarsku. Sal Raff betyds by sy vriende uitkom en gaan hulle hom glo?
Francois se oudste dogter was sy inspirasie om “The Junglies” te skryf.
Vir meer inligting oor “The Junglies” en Francois besoek asseblief http://www.francoiskeyser.weebly.com of gaan kyk na “ The Junglies” se bladsy op FaceBook by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.

Egileari buruz

Francois is oorspronklik in Zimbabawe gebore, maar het in Suid-Afrika groot geword. In 1980, het hy saam met sy ouers na Suid-Afrika geimmigreer. In 2010 het Francois sy suksesvolle beroepslewe vaarwel toegeroep om hom voltyds toe te spits op die skryf van kinderboeke. Die uitkoms was die inspirerende “The Junglies” reeks. Francois het sedertdien nog ‘n kinderboek die lig laat sien genaamd “The tickle tree”. Hy het ook ‘n self help boek getiteld “ Creating Personal Success” geskryf en hy hou hom tans besig met die skryf van sy eerste fantasie boek. Francois woon tans in Suid-Afrika saam met sy vrou en twee dogters.

Baloratu liburu elektroniko hau

Eman iezaguzu iritzia.

Irakurtzeko informazioa

Telefono adimendunak eta tabletak
Instalatu Android eta iPad/iPhone gailuetarako Google Play Liburuak aplikazioa. Zure kontuarekin automatikoki sinkronizatzen da, eta konexioarekin nahiz gabe irakurri ahal izango dituzu liburuak, edonon zaudela ere.
Ordenagailu eramangarriak eta mahaigainekoak
Google Play-n erositako audio-liburuak entzuteko aukera ematen du ordenagailuko web-arakatzailearen bidez.
Irakurgailu elektronikoak eta bestelako gailuak
Tinta elektronikoa duten gailuetan (adibidez, Kobo-ko irakurgailu elektronikoak) liburuak irakurtzeko, fitxategi bat deskargatu beharko duzu, eta hura gailura transferitu. Jarraitu laguntza-zentroko argibide xehatuei fitxategiak irakurgailu elektroniko bateragarrietara transferitzeko.