reportOcjene i recenzije nisu potvrđene Saznajte više
O ovoj e-knjizi
Corneli is hoogs in haar skik met haar nuwe pos as hoof van openbare betrekkinge by die sakereus Kritzingers. Aan planne om die plek se voorkoms en beeld reg te ruk ontbreek dit haar nie. Net om te hoor die besturende direkteur het vir haar heeltemal ’n ander taak: Sy moet die erfgenaam onder hande neem en van dié “agterlike” boer ’n verfynde en waardige opvolger maak. Waarheen sy ook al die aantreklike blouoogboer neem – of dit ’n dansles of ’n wynproelesing is – die man minag alles wat na klas en kultuur lyk. En haar gevoelens vir hom wat by die dag toeneem, was glad nie deel van die opdrag nie.
Ljubavni
O autoru
Skryf was nog altyd ’n deel van Madelie Human se lewe, maar sy het eers op vyftig ernstig begin skryf. ’n Vriendin het haar uitgedaag om fiksie te skryf, en romanse was die logiese keuse omdat dit haar gunstelinggenre is om te lees. In 2008 publiseer LAPA haar eerste Romanza en dit wen ’n Woordveertjie. Madelie is nou ’n gevestigde skrywer met meer as dertig Romanzas op haar kerfstok.
Audioknjige kupljene na Google Playu možete slušati pomoću web-preglednika na računalu.
Elektronički čitači i ostali uređaji
Za čitanje na uređajima s elektroničkom tintom, kao što su Kobo e-čitači, trebate preuzeti datoteku i prenijeti je na svoj uređaj. Slijedite detaljne upute u centru za pomoć za prijenos datoteka na podržane e-čitače.