Kondensmelk

· Elle-reeks 第 1 冊 · LAPA Publishers · 朗讀者:Karen Augusta
3.0
2則評論
有聲書
4 小時 15 分鐘
完整版
評分和評論未經驗證  瞭解詳情
想要試閱 25 分鐘 嗎?無論是否有網路連線,都能隨時聆聽。 
新增

關於本有聲書

Superhipermega-aaklig. Dis hoe Elle voel oor die vakansie wat voorlê. En daar is ’n paar baie goeie redes waarom sy so voel: 1. Beskaafde mense hou nie vakansie in ’n tent in die diepste bosse van Botswana nie. 2. Sy mis haar twee beste vriende, Estelle en Chanelle, en die winkels en partytjies in die stad. 3. Zero selfoonontvangs. 4. Die familie en haar pa en ma se universiteitsvriende, die Mosterts, kom sak en pak saam. 5. Die Mosterts se twee irriterende, beterweterige, chauvinistiese, kondensmelkdrinkende seuns, Divan en Alex. Twee dorpsjapies. Twee koshuisbrakke. Wat haar boonop ignoreer. Vir háár, Elle-Belle. Geen normale ou met gesonde hormone het haar nog ooit geïgnoreer nie. Maar in die bosse van Botswana ontdek Elle boonop ’n nare geheim oor haar ouers ... en teen wil en dank moet sy die twee seuns beter leer ken. Kondensmelk is die eerste boek in die gewilde Elle-reeks. Vervaardig deur Mic Drop Media. Voorgelees deur Karen Augusta.

評分和評論

3.0
2則評論

關於作者

Christien Neser het grootgeword in Bloemfontein en Pretoria. Sy het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en by Tukkies as spraakterapeut gekwalifiseer. Sy het ook ‘n honneurs in Frans by UNISA en ‘n MA in Toegepaste Linguistiek en Vertaling by UJ voltooi. Tans woon sy saam met haar man en honde in Bryanston, Johannesburg. Hulle het drie kinders (Louise, Michael en Chris) wat al uit die nes uit is. Bedags werk sy deeltyds as spraakterapeut en saans skryf sy. Ander belangstellings van Christien sluit in: Franse klasse, tandem-fiets ry, lees en tuinmaak. In haar praktyk spesialiseer sy in lees en meertaligheid. Die gesin hou van aktiewe vakansies, soos fietstogte en 4X4 toere. Die Elle-reeks het ontstaan op ‘n kampeervakansie in Botswana. Die reeks is gemik op tienermeisies (van alle ouderdomme) wat hou van ‘n aweregse heldin, humor en romanse.

Karen Augusta is a radio presenter at Ekurhuleni FM in South Africa, celebrity master make-up artist and fashion expert.

為這本有聲書評分

歡迎提供意見。

聆聽資訊

智慧型手機與平板電腦
只要安裝 Google Play 圖書應用程式 Android 版iPad/iPhone 版,不僅應用程式內容會自動與你的帳戶保持同步,還能讓你隨時隨地上網或離線閱讀。
筆記型電腦和電腦
您可以使用電腦的網頁瀏覽器閱讀從 Google Play 購買的書籍。