4,5
693 k resensies
50 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Die beste Wikipedia-ervaring op jou mobiele toestel. Advertensievry en gratis, vir altyd. Met die amptelike Wikipedia-toepassing kan jy 40+ miljoen artikels in 300+ tale soek en verken, maak nie saak waar jy is nie.

== Waarom jy van hierdie toepassing sal hou ==

1. Dit is gratis en oop
Wikipedia is die ensiklopedie wat enigiemand kan redigeer. Artikels op Wikipedia is vrylik gelisensieer en die programkode is 100% oopbron. Die hart en siel van Wikipedia is 'n gemeenskap van mense wat werk om vir jou onbeperkte toegang tot gratis, betroubare en neutrale inligting te gee.

2. Geen advertensies nie
Wikipedia is 'n plek om te leer, nie 'n plek vir advertensies nie. Hierdie toepassing word gemaak deur die Wikimedia-stigting, 'n niewinsorganisasie wat Wikipedia ondersteun en bedryf. Ons verskaf hierdie diens in die strewe na oop kennis wat altyd advertensievry is en nooit jou data naspoor nie.

3. Lees in jou taal
Soek 40 miljoen artikels in meer as 300 tale in die wêreld se grootste bron van inligting. Stel jou voorkeurtale in die toepassing en wissel maklik tussen hulle wanneer jy blaai of lees.

4. Gebruik dit vanlyn
Stoor jou gunsteling artikels en lees Wikipedia vanlyn met "My lyste". Noem lyste soos jy wil en versamel artikels oor verskillende tale. Gestoorde artikels en leeslyste word oor al jou toestelle gesinkroniseer en is beskikbaar selfs wanneer jy nie internetverbinding het nie.

5. Aandag aan detail en nagmodus
Die toepassing omhels Wikipedia se eenvoud en voeg plesier daaraan. Met 'n pragtige en afleidingsvrye koppelvlak kan u op die noodsaaklike fokus: lees van artikels. Met teksgrootte-aanpassing en temas in suiwer swart, donker, sepia of lig, kan jy die aangenaamste leeservaring vir jou kies.

== Verbreed jou horison met hierdie kenmerke ==

1. Pas jou Verken-stroom aan
"Verken" laat jou aanbevole Wikipedia-inhoud sien, insluitend huidige gebeure, gewilde artikels, boeiende vrylik gelisensieerde foto's, gebeurtenisse op hierdie dag in die geskiedenis, voorgestelde artikels gebaseer op jou leesgeskiedenis, en meer.

2. Soek en soek
Vind vinnig waarna jy soek deur binne artikels te soek of met die soekbalk boaan die toepassing. Jy kan selfs soek met jou gunsteling emoji's of stemgeaktiveerde soektog.

== Ons sal graag jou terugvoer wil hê ==

1. Om terugvoer vanaf die toepassing te stuur:
In die kieslys, druk "Instellings", dan, in die "Meer oor"-afdeling, tik "Stuur programterugvoer".

2. As jy ondervinding het met Java en die Android SDK, dan sien ons uit na jou bydraes! Meer inligting: https://mediawiki.org/wiki/Wikimedia_Apps/Team/Android/App_hacking

3. Verduideliking van toestemmings wat deur die toepassing benodig word: https://mediawiki.org/wiki/Wikimedia_Apps/Android_FAQ#Security_and_Permissions

4. Privaatheidsbeleid: https://m.wikimediafoundation.org/wiki/Privacy_policy

5. Gebruiksvoorwaardes: https://m.wikimediafoundation.org/wiki/Terms_of_Use

6. Oor die Wikimedia-stigting:
Die Wikimedia-stigting is 'n liefdadigheidsorganisasie sonder winsbejag wat Wikipedia en die ander Wiki-projekte ondersteun en bedryf. Dit word hoofsaaklik deur skenkings gefinansier. Vir meer inligting, besoek asseblief ons webwerf: https://wikimediafoundation.org/
Opgedateer op
22 Jan. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Geen data ingesamel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars insameling verklaar
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,5
640 k resensies

Wat's nuut

- General bug fixes and enhancements.

Appsteundienste

Foonnommer
+14158396885
Meer oor die ontwikkelaar
Wikimedia Foundation, Inc.
1 Montgomery St Ste 1600 San Francisco, CA 94104 United States
+1 415-839-6885

Meer deur Wikimedia Foundation

Soortgelyke apps