Wekker

Bevat advertensies
4,1
136 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Wekker is die nuwe vorm van eenvoud, met elegant ontwerpte horlosies en intelligente algoritmes vir wekkeraktiverings.

Die toepassing is gebou om aanpasbare en intelligente algoritmes vir wekkeraktiverings. Ons wekluie pas hulleself aan wanneer die tydsone verander en elke weklui begin met vooraf-ingestelde verstellings. As jy oor die telefoon praat, speel die wekluitoon outomaties sagter sodat jou nie pla nie. Wanneer die wekker loop en iemand jou bel, sal dit outomaties sluimer en sal die luitoon begin speel. Wekker is ontwerp om jou van irritasie te bevry en sal voldoen aan jou behoeftes van hoe jy wakker gemaak vir of herinner wil word aan die belangrike dinge in jou lewe.

Buiten ’n minimalistiese ontwerp het ons Wekker ook ontwikkel om baie min stelselhulpbronne te gebruik. Dit kan as ’n wekkerbestuurder gebruik word, en dit kan as ’n pragtige lessenaarhorlosie gebruik word terwyl dit aan jou laaier gekoppel is – jy kan self kies.

Ons het ook aan bruikbaarheid gedink – die digitale modusse van ons gratis Wekker het van die grootste en opvallendste syfers; dus kan dit in enige ligtoestande en van ver af gesien word.

KENMERKE

- 4 soorte stylvolle ontwerpershorlosies – analoog donker, analoog lig, digitaal donker en digitaal lig.

- Onbeperkte wekkers en tydtellers – stel hulle met verskillende tye, een op ’n slag, herhalend of repeterend, met melodieë uit jou eie foonbiblioteek

- Aanpasbare en intuïtiewe algoritme vir wekkeraktiverings

- Wekker bied baie aanpassingsopsies om die beste by jou geure te pas

- 3 soorte kennisgewings – volgende weklui, misgeloopte wekluie, huidig aktiewe wekluie

- Een oplossing vir alles – Wekker maak van unieke argitektuur gebruik wat slimfone met die kleinste skerms tot die grootste tabletskerms ewe goed ondersteun sonder om hoegenaamd enige uitwerking te hê op die grootte van die toepassing

- Intuïtiewe verstellings vir die toepassings – kry maklike toegang tot al die opsies wat jy nodig het

- Word wakker met jou geliefkoosde musiek

- Outo-instelling vir wekluie terwyl jy van tydsones verander

- Stel aangepaste etikette vir wekluie en tydtellers met onbeperkte tekslengte

- Wekker maak gebruik van 12- of 24-uur-tydformaat

- Gebruik outomatiese outosluimer om jou batterylewe te verleng of stel self die sluimertyd

- Wekker is spesifiek ontwerp vir horisontale (landscape) sowel as vertikale (portrait) vertoonmodusse

- ’n Opsie om die kennisgewings aan of af te skakel

- Die heeltemal gratis Wekker is mooi en lig en jy kan dit as ’n horlosie langs jou bed gebruik

- Wekker is ten volle gebou met ondersteuning vir tablette

- Android TV

- Wekker is ontwerp om goed te vertoon met alle bekende skermresolusies

- Jou begeerte is ons opdrag! Kies self wat die volgende kenmerk van die heeltemal gratis Wekker sal wees – stuur aan ons ’n 3-pos of laat ’n kommentaar by jou voorstelle.


Kontak ons en volg die jongste nuus in verband met ons toepassings:
http://www.facebook.com/macropinch
http://twitter.com/macropinch
Opgedateer op
02 Des. 2023

Dataveiligheid

Ontwikkelaars kan hier inligting wys oor hoe hul app jou data insamel en gebruik. Kom meer te wete oor dataveiligheid
Geen inligting beskikbaar nie

Graderings en resensies

4,1
125 k resensies

Wat's nuut

* Active alarm screen will always pop-up on Android 9 or lower.
* A couple of crash fixes