Google Authenticator

3,3
554 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
PEGI 3
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie app

Google Authenticator voeg ’n ekstra laag sekuriteit by jou aanlyn rekeninge deur ’n tweede stap van verifikasie by te voeg wanneer jy aanmeld. Dit beteken dat jy naas jou wagwoord ook ’n kode sal moet invoer wat deur die Google Authenticator-app op jou foon gegenereer word. Die verifikasiekode kan deur die Google Authenticator-app op jou foon gegenereer word, selfs al het jy nie ’n netwerk- of sellulêre verbinding nie.
* Sinkroniseer jou Authenticator-kodes na jou Google-rekening en op al jou toestelle. Sodoende kan jy altyd toegang daartoe verkry, selfs al verloor jy jou foon.
* Stel jou Authenticator-rekeninge outomaties met ’n QR-kode op. Dit is maklik en vinnig, en dit help om te verseker dat jou kodes korrek opgestel is.
* Steun vir veelvuldige rekeninge. Jy kan die Authenticator-app gebruik om veelvuldige rekeninge te bestuur sodat jy nie tussen apps hoef te wissel elke keer wanneer jy moet aanmeld nie.
* Steun vir tydgebaseerde en tellergebaseerde kodegenerering. Jy kan die soort kodegenerering kies wat die beste by jou behoeftes pas.
* Dra rekeninge tussen toestelle met ’n QR-kode oor. Dit is ’n gerieflike manier om jou rekeninge na ’n nuwe toestel te skuif.
* Om Google Authenticator met Google te gebruik, moet jy tweestapverifikasie op jou Google-rekening aktiveer. Besoek http://www.google.com/2step om te begin Toestemmingkennisgewing: Kamera: Nodig om rekeninge met behulp van QR-kodes by te voeg
Opgedateer op
21 Jan. 2025

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie app kan die volgende datasoorte insamel
Persoonlike inligting, Foto's en video's en 4 ander data
Data word geënkripteer tydens oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

3,2
538 k resensies

Wat's nuut


* Wolksinkronisering: Jou Authenticator-kodes kan nou na jou Google-rekening en op al jou toestelle gesinkroniseer word sodat jy altyd toegang daartoe het, selfs al verloor jy jou foon.
* Privaatheidskerm: Toegang tot Authenticator kan nou deur jou skermslot, PIN of biometrie beskerm word.
* Verbeterde UX en visuele elemente: Ons het die app visueel makliker gemaak om te gebruik en dit visueel aantrekliker gemaak.