Trek ses oulike “chibi” engeltjies aan in die nuwe speletjie vir liefhebbers van “anime” en manga!
Die speletjie het meer as 240 items, insluitende haarstyle, vlerke, rokke, towerstawwe en soveel meer. Die toep het geen aankope nie en geen item is gesluit nie. Niks weerhou jou om vrye teuels aan jou kreatiwiteit en aanvoeling vir die nuutste modes te gee nie. Elke oulike engeltjie het ’n verskillende velkleur en gesiggie. Maak seker dat haar uitrusting die beste pas by haar persoonlikheid!
As jy hou van Japanse strokiesverhale, “anime” en Japanse meisies, maak seker dat jy ook ons studio se ander speletjies met “anime” grafika aflaai. Daar is “Chibi Prinses Aantrek”, “Anime Hoërskool Aantrek”, “Oulike “Anime” Aantrek” en nog vele meer. Al die speletjies is gratis!
Opgedateer op
25 Sep. 2022