Waar regte mense jou nuuskierigheid prikkel. Of jy nou klere thrift, ’n Reels-video vir dáái groepie wys of sommer net lekker lag oor die aardige beelde wat AI herverbeel, met Facebook in jou sak, kan jy goed regkry wat jy met geen ander sosiale netwerk kan nie.
Verken en verbreed jou belangstellings: * Vra Meta AI om onderwerpe te soek wat vir jou belangrik is en kry onmiddellike resultate wat meer interaktief as net teks is. * Snuffel in Marketplace vir winskopies en verborge skatte om jou stokperdjies te voed * Verpersoonlik jou Stroom om meer van die goed te sien waarvan jy hou, en minder waarvan jy nie hou nie * Verdiep jou in Reels-video’s en video’s vir Doen-dit-só-gidse of kitsvermaak
Verbind met mense en gemeenskappe: * Sluit by groepe aan en laat regte mense met regte ervaring jou touwys maak * Skakel deling na Instagram toe aan en spaar tyd * Stuur fassinerende plasings wat net jou BFF sal verstaan of daai Reels-videoneiging waaroor almal praat in ’n privaat boodskap aan
Deel jou wêreld: * Gebruik generatiewe AI om vriende met pasgemaakte beelde te vermaak, of net om jou te help om plasings te skryf * Pasmaak jou profiel om te kies hoe jy vertoon en wie jou plasings kan sien * Skep Reels-video’s moeiteloos met template wat tans gewild is, of bult jou kreatiewe spiere met ’n vol stel redigeernutsgoed * Gebruik Stories om oomblikke op ’n drafstap vas te lê
Bepalings en beleide: https://www.facebook.com/policies_center
Opgedateer op
22 Jan. 2025
Sosiaal
Dataveiligheid
arrow_forward
Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van jou gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie app kan die volgende datasoorte met derde partye deel